ARTICLES & REVIEWS
Deborah Steinmair skryf die volgende oor Diana Ferrus wat by die Stellenbosch Woordfees 2005 opgetree het:
“Ek kon my boude nie op die gras hou toe Diana Ferrus teen sononder op die verhoog verskyn nie! In my oë is sy so groot soos Maya Angelou, soos Toni Morrison, Mercedes Soza, Cezaria Evora. Sy is geflank deur haar band, tromme, 'n saks, 'n horing. Sy dans en chant haar towerwoorde, sy sing plek-plek. The bones of our ancestors (oor oa Saartjie Baartman) - die bene roep, die bene roep. Mama, check my hoendervleis!”
KLIK HIER OM DIE VOLLE RESENSIE TE LEES
http://www.litnet.co.za/fratsgolf/deborah20.asp
ARTICLES
Zandra Bezuidenhout skryf die volgende oor Diana Ferrus na afloop van die derde Swart Afrikaanse Skrywersimposium:
"Die wortels se “komvandaan” (dankie Diane Ferrus) is ver en wyd, en dis 'n hartstaal wat wragtag nie gaan vrek nie – hy't hopeloos te veel skop. Maar ons moet die ding klein bietjie wyn gee, en al sy sprekers toelaat om dronk te word in die taal, om te kruis en te teel, want so aards en so basies is dit. Elkeen moet “bemagtig” raak, soos hulle van die platforms af sê. Elkeen moet haar stories kan vertel, sing en versies maak, vir almal om te hoor en lees, sonder agter-die-bakhand-giggel oor mekaar se giere en maniere en baie soorte giere. Terg ja, speel ja, maar nie verneder en uitsmyt nie."
KLIK HIER OM ZANDRA BEZUIDENHOUT SE ARTIKEL TE LEES
http://www.litnet.co.za/taaldebat/afrikaans_zandra.asp
KLIK HIER OM OP BOEKINDABA TE LEES OOR AFRIKAANSE SWART SKRYWERSIMPOSIUM
http://www.litnet.co.za/indaba/nelleke_swartskrywers.asp
Joan Hambidge praat oor 'n show wat sy en Diana Ferrus vir besoekende Amerikaanse studente elke jaar hou:
"En, "Die professor en die prikkelpop", wat natuurlik verwys na daardie ou Afrikaanse rolprent, is ’n show wat ek, Diana Ferrus en Dido elke jaar hou vir Amerikaanse besoekende studente wat SA per boot besoek. Die gekose titel is dus nie net ’n lukrake keuse nie, maar stuur alreeds die onderhoud of vertoning met ’n skrywer."
KLIK HIER OM JOAN HAMBIDGE SE ARTIKEL TE LEES
http://www.litnet.co.za/senet/senet.asp?id=28410
6 Comments:
Die koninkryk van die hemele het naby gekom.
God het jou lief. Lees jou Bybel.
Good Evening You need essayontime.com.au? Essayontime maybe help you
This comment has been removed by the author.
Service essayontime help with my dissertationwork fast and correct) Professional guys worked with my essay. Thank essayontime) You save me !!!
Its very important for those who are weak in writing. If they want help for their academic Port Community is the best platform for helping. You all should try this.
I remember my first year in college! You right! The finals were an awful thing ever! When It was getting so hard to cope with all my exams thing I used the help of Daily Drudge Report I got the great help from so clever scientific guys doing essays. This service saved me a lot of times.
Post a Comment
<< Home